Sunday, 27 November 2011

Solly Msimanga nuwe DA-Voorsitter in Gauteng-Noord

Van links na regs:
Agter - Roelof Fourie, Reyaan Uys, Justus de Goede, Solly Msimanga, Adriana Randall, Janho Engelbrect, Winston Campbell, Michael Shackleton
Voor - Pieter Kruger, Helen Zille, Lindiwe Mazibuko , Suzette Fourie, Crezane Bosch
Die Demokratiese Alliansie in Gauteng-Noord het Saterdag Rdl. Solly Msimanga, DA-koukusvoorsitter in 
die Tshwane-Metroraad, verkies om Rdl. Brandon Topham op te volg as streekvoorsitter. 
Mnr. Msimanga is the voormalige Provinsiale Direkteur van die party in
Gauteng asook Nasionale Direkteur van die DA se Leierskap en
Ontwikkelingsprogram. 
 
Die ander kandidaat vir die DA-leierskap in the streek was Stevens
Mokgalapa, 'n parlementslid en Skadu-Adjunkminister van Buitelandse Sake.
Mnr. Msimanga, afkomstig van Attridgeville, is in Mei tot die
Tshwane-Metroraad verkies en werk as proporsionele verteenwoordiger in   die party se Pretoria-Wes kiesafdeling.
In sy toespraak aan die DA Gauteng-Noord Streekskongres, het Mnr. Msimanga gesê dat die DA alreeds die argumente van dienslewering in die raadsaalen in die media wen. 
Anders as die ANC, hoef die DA nie plekname te verander om swak
regeringsprestasie te verbloem nie. 
 
Die DA se uitdaging vir die algemene verkiesing in 2014 is om die
implikasies van wanbestuur in die Tshwane-Metro te verduidelik aan       diegene wat noormaalweg ANC sou stem.
 
In die komende jaar sal hy verseker dat die party sy teenwoordigheid op
voetsoolvlak verhoog, veral in die townships. Die DA sal 'n aaneenlopende
reeks veldtogde voer om kwessies wat vir kiesers belangrik is aan te     spreek.
 
Die kongres was toegespreek deur die DA-leier Helen Zille, sowel as die
party se parelementêre leier, Lindiwe Mazibuko.
 
Me. Zille het beklemtoon dat die DA die enigste party in Suid-Afrika is  wat vandag 'n sukselvolle verkiesingskongres kan hou. 
 
Sy het gesê die DA behoort trots te wees op die gedissiplineerde,        geordend en oop manier waarop die party wedywering tussen kandidate in 'ninterne verkiesings, en daarna agter die wenner verenig. 
 
Anders as die ANC laat die DA nie toe dat interne wedywering binne die   party inmeng met doeltreffende regering daar waar die party aan bewind isnie.
 
Rlde Justus de Goede, veteraan DA-politikus en voormalige Suid-Afrikaanse
diplomaat, en Winston Campbell, gemeenskapsleier in Eersterus, is verkies
tot ondervoorsitters van die party.
 
Die res van die DA streeksleierskap is Adriana Randall, (finansies), 
Janho Engelbrecht (spesiale projekte), Reyaan Uys (media en publisiteit),Roelof Fourie (tussenverkiesings), Suzette Fourie (lidmaatskap) en       Crezane Bosch (opleiding). 
 
Die DA se Parlementslede - Mnr. Mokgalapa, Natasha Michael, Dr. Manie van
Dyk, Dr. Junita Kloppers-Lourens, Sej Motau en Kenneth Mubu - sowel as
DA-lede van die Gauteng Wetgewer uit die streek - Les Labuschagne, Rika
Kruger en Fred Nel - bly deel van DA-dagbestuur in die streek.

Solly Msimanga new DA Chair in Gauteng North

From left to right:
Back - Roelof Fourie, Reyaan Uys, Justus de Goede, Solly Msimanga, Adriana Randall, Janho Engelbrect, Winston Campbell, Michael Shackleton
Front - Pieter Kruger, Helen Zille, Lindiwe Mazibuko , Suzette Fourie, Crezane Bosch
The Democratic Alliance in the Gauteng North on Saturday elected Cllr Solly Msimanga, DA caucus chairman in the Tshwane Metro Council, to succeed
Brandon Topham as its regional chairperson. 
 
Mr Msimanga is the former Provincial Director of the party in Gauteng as well as the National Director of the DA's Leadership and Development
Programme. 
 
The other contender for the DA's leadership in the region was Stevens Mokgalapa, DA Member of Parliament and Shadow Deputy Foreign Minister. 

A son of Attridgeville, Mr Msimanga was elected to the Tshwane Metro Council in May this year and works as a proportional representative in the party's Pretoria West constituency.

In his speech to the DA Gauteng North Regional Congress, Mr Msimanga said that the DA is already winning the arguments for service delivery in council chamber and the media. 

Unlike the ANC, the DA did not have to change place names in order to compensate for a poor performance in government. 

The DA's challenge between now and the 2014 general election is to relate the significance of mismanagement in the Tshwane Metro to ordinary residents who would usually vote ANC. 
 

In the year ahead he will lead the party to increase its presence in communities, especially in the townships. Weekend-for-weekend, door-to-door
the DA will drive issue-related campaigns. 
 

The congress was addressed by DA leader Helen Zille as well as the DA leader in Parliament Lindiwe Mazibuko.
 
Ms Zille highlighted the fact that the DA is the only party which can hold a successful elective congress in South Africa today. 

She said the DA should be proud of the disciplined, orderly and open manner it allowed a contestation between candidates in internal elections, but subsequently united behind the winner.

 
Unlike the ANC, the DA does not allow its internal contests to interfere with effective government where the party is in power.

Cllrs Justus de Goede, veteran DA politician and former South African diplomat, as well as Winston Campbell, community leader from Eersterust,
were elected as deputy regional chairpersons of the party.

The rest of the DA regional leadership are Adriana Randall (finance), Janho Engelbrecht (special projects), Reyaan Uys (media and publicity), Roelof Fourie (by-elections), Suzette Fourie (membership) and Crezane Bosch (training). 

The DA Members of Parliament - Mr Mokgalapa, Natasha Michael, Dr Manie van Dyk, Dr Junita Kloppers-Lourens, Sej Motau and Kenneth Mubu - as well as DA Member of the Gauteng Legislature - Les Labuschagne, Rika Kruger and Fred Nel - remain part of the DA Regional Executive.